Data may be outdated
Last updated: 4 months ago — Click refresh to get the latest statistics.
In Augustus 2009 is Arri aangewys as leserskeuse wenner van Huisgenoot / Tempo – liedjieskryfkompetisie vir sy liedjie, DINK AAN MY, gesing deur Andriette Norman. Hierdie liedjie was ook die title snit op haar album “Dink aan my” wat einde 2009 vrygestel is.
Hy was die hoof skrywer op Touch of Class se Albums
“Dans in die Reën” en “Honderd duisend perde” en het ook meer onlangs hulle nuwe enkelsnit “Dolla” wat einde 2022 vrygestel is geskryf.
Arri het ook geskryf aan Gerhard Steyn se “GOUD EN SILWER” en “JESUS U REGEER” op sy Tien van harte en Genade albums.
hy het ook die titel snit van Arno Jordaan se Album “STUKKIE VAN JOU HART” en “MAGIC BABY” geskryf. En Meer onlangs “EK IS VERLIEF” van Monique Steyn...
En “OOR TE BEGIN” op Ivan Roux se Nuwe Album wat in 2022 vrygestel is.
Arri Geniet ook die Produksie kant van die Musiek Bedryf, en het in 2023 saam met
Francois van Rensburg hande gevat om GrootFm 90.5 se “Skool met die Grootste Gees” Temalied se Musiek te skryf en te verwerk.
Arri was ook genader om die Wegbreekfees 2023 se Temalied te skryf, verwerk en te sing