Last updated: 4 days ago
Coenie Naudé bring rou emosie en eerlike storievertelling na die Afrikaanse rock-toneel.
In ’n see van koolstofkopieë het hy sy eie klank gekweek. ’n kragtige mengsel van vooruitdenkende rock met die hart van Old School invloede.
As solo kunstenaar of saam met sy band, betower Coenie enige verhoog met sy energieke teenwoordigheid en egte musiekpersoonlikheid. Hy het al verhoog gedeel met groot name soos Francois van Coke en Spoegwolf, en het gesing saam met hulle op van hul grootste treffers.
Van hoofverhoog by Innibos tot intieme feeste regoor Suid-Afrika. Coenie gee elke keer 100% van homself. Sy musiek is eerlik, intens en deurdrenk met passie. Die soort geraas wat bly hang lank nadat die laaste akkoord stil raak...

Monthly Listeners
48
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
384
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.