Data may be outdated

Last updated: 3 weeks ago — Click refresh to get the latest statistics.

Daniel Hoffmann se gewildheid is al in 2010 met sy reuse-treffer Soen my op my boepie (uit die pen van Hennie Nel) gevestig. Sy onopgesmukte vertolking, die heerlike ritme, stuitige lirieke en die konsertina van Dries Laas het vir die regte musiekmedisyne gesorg.
Spoedig het die album Nat Agter die Ore gevolg en is vir ‘n Huisgenoot/Tempo-toekenning in die afdeling gewildste humor-album benoem. Die albumtreffer het op die Top 10-treffersparades van sewe radiostasies gewoel en die video daarvan is al oor die 453,522 keer op Youtube gekyk. Die album is opgevolg met Vat ‘n Kans en nou kry sy aanhangers sy derde album: Niemand Anders.
Daniel se vertonings is met energie gelaai en hy weet hoe om oemf in ‘n partytjie te blaas! Sy ritme is aansteeklik en juis daarom is hy ook ingesluit by ‘n rits saamgestelde albums: onder meer die CD- en DVD-pakkette Balke Toe en Dekade Plus Twee Afrikaanse Treffers en die CD’s Grapjas, Balke Toe, Grootste Afrikaanse Sokkietreffers, Groter as Ooit Boeretreffers, Boeremusiek Annibrand en Rooiwarmtreffers.

Daniel, wat in Newcastle gebore is en sy lewe lank in Witbank gebly het, woon nou in Richardsbaai in KwaZulu-Natal.
Kry die uitbundige kuier-album Niemand Anders en laat Daniel Hoffmann
jou op die dansvloer verlei!

Monthly Listeners

2,138

Followers

380

Total Streams

212,100

Top Cities

335 listeners
198 listeners
239 listeners
81 listeners
31 listeners

Links

Related Artists

Riaan Grobler

Riaan Grobler

Mari Bosman

Mari Bosman

Pieter Rischmüller

Pieter Rischmüller

Chereé

Chereé

Henri Alant

Henri Alant

Tiaan Grundling

Tiaan Grundling

Quentin Prinsloo

Quentin Prinsloo

Skynvlerk

Skynvlerk

Veldbrand

Veldbrand

Kabous

Kabous

AI Sokkie Family

AI Sokkie Family

Tolbos Band

Tolbos Band

Henning Joubert

Henning Joubert

Die Opskop Party Band

Die Opskop Party Band

KARLIEN HUSSELMAN

KARLIEN HUSSELMAN

Pieter Naude

Pieter Naude

Hugo Nieuwoudt

Hugo Nieuwoudt

Amor Vittone

Amor Vittone

Gift Matjila

Gift Matjila

Wentelbaan

Wentelbaan

UncleJack Musiek

UncleJack Musiek

PlaasKinners

PlaasKinners

Rinel Day

Rinel Day

Die Reisiger

Die Reisiger

Hartklop Horizon

Hartklop Horizon

Nic Villion

Nic Villion

Michael Lindt

Michael Lindt

BLUE SWITCH

BLUE SWITCH

Viljoen Retief

Viljoen Retief

BrilJantjie

BrilJantjie

BiBi

BiBi

Popular Tracks

46 tracks
1
Soen My Op My Boepie

Soen My Op My Boepie

Oct 18, 2024

77,658

streams

2
Histoire du Tango: III. Nightclub 1960

Histoire du Tango: III. Nightclub 1960

Jul 7, 2000

59,121

streams

3
To Love Somebody

To Love Somebody

Sep 12, 2025

27,157

streams

4
Bietjie Rus

Bietjie Rus

Dec 12, 2025

12,197

streams

5
Centone di Sonate, Op. 64, MS 112: Sonata No. 1 in A Minor: I. Introduzione. Larghetto

Centone di Sonate, Op. 64, MS 112: Sonata No. 1 in A Minor: I. Introduzione. Larghetto

Jul 7, 2000

12,023

streams

6
Solank Jy Weet

Solank Jy Weet

May 9, 2025

9,615

streams

7
Histoire du Tango: II. Café 1930

Histoire du Tango: II. Café 1930

Jul 7, 2000

8,137

streams

8
Soen My Op My Boepie

Soen My Op My Boepie

Dec 20, 2014

4,968

streams

9
Nader Aan Jou

Nader Aan Jou

Dec 20, 2014

1,224

streams

10
Soen My Op My Boepie

Soen My Op My Boepie

Jun 1, 2022

0

streams