Last updated: 2 days ago

“Musiek bloed soos die spreukwoord sal sê hardloop al van kinderjare deur Deon se are”
 
Die 41 jarige Musikant Deon Human van Pretoria, het al as jongman sy musiek loopbaan begin toe hy nog op skool was.

“The Lost” is toe gebore, 

met die bekende orkes onder studente het hulle aan ‘n hele klomp kompetisies deelgeneem, en ook onder andere die bekende “The Tuks FM battle of the bands” gewen. 
Van hier af was hulle die groot kans gegun om saam met menigte bekende groepe soos “Prime Circle”, “The Narrow”, “Beeskraal”, “Seether” en vele ander op te tree as voor program by van ons land se grootste verhoë en feeste. 

10 jaar later neem Deon die besluit om terug te keer na die musiekbedryf om sodoende sy groot en enigste passie uit te leef. 

Hy is tans besig om te werk aan die nuwe album saam die legendariese musiek verwerker Ferdinand Skead, wat binnekort vrygestel gaan word. 

2023 sien vir Deon herleef as sanger en liedjieskrywer en wat vir die eerste keer tot sy eie reg kom na jare in die bedryf as ‘n bekende vir sy rolle in verskeie suksevolle en bekende orkeste.

Deon het nou al 5 liedjies uit en is besig om aan nog twee te werk vir 2025.

Monthly Listeners

2,611

Followers

178

Total Streams

83,739

Top Cities

622 listeners
405 listeners
277 listeners
109 listeners
56 listeners

Links

Related Artists

Willem van der Ryst

Willem van der Ryst

Marius Willemse

Marius Willemse

Louis van Lill

Louis van Lill

Veldbrand

Veldbrand

Morné van der Sandt

Morné van der Sandt

Rohan Britz

Rohan Britz

MusicVibes

MusicVibes

Danielle van Niekerk

Breeklig

Breeklig

Albert Wynsteyn

Albert Wynsteyn

DJ Zebra

DJ Zebra

Mari Bosman

Mari Bosman

Sysoen

Sysoen

Christiaan Carstens

Christiaan Carstens

LigKasteel

LigKasteel

DJ Hartklop

DJ Hartklop

Fanus Pienaar

Fanus Pienaar

Vancoet

Vancoet

Pug Life

Pug Life

Kabous

Kabous

SANDVIS

SANDVIS

Justin Serrao

Justin Serrao

Gift Matjila

Gift Matjila

Christiaan Schlebusch

Christiaan Schlebusch

Janco Dreyer

Janco Dreyer

Pieter Rischmuller

Pieter Rischmuller

Aj DeVos

Aj DeVos

BiBi

BiBi

Michael Lindt

Michael Lindt

Henri Alant

Henri Alant

Richann Brüssow

Richann Brüssow

Tiaan Grundling

Tiaan Grundling

Snorklag

Snorklag

TrompieBoksembende

TrompieBoksembende

Popular Tracks

5 tracks
1
Vat Nog 'n Kans

Vat Nog 'n Kans

Nov 24, 2023

41,544

streams

2
Kom's Braai

Kom's Braai

Nov 29, 2024

34,260

streams

3
Petrol Op Die Vuur

Petrol Op Die Vuur

May 30, 2025

5,310

streams

4
Ons Is Dors

Ons Is Dors

Jun 1, 2023

1,351

streams

5
Party Innibos

Party Innibos

Jun 22, 2023

1,274

streams