Data may be outdated

Last updated: 1 week ago — Click refresh to get the latest statistics.

Musiek was nog altyd baie persoonlik vir my — dit vloei in my are, en ek voel dit in my hart en praat met my wese. Veral lirieke wat tot diep in jou siel praat en gevoelens in woorde sit wat jy self nie geweet het hoe om uit te druk nie.

Alhoewel ek KI gebruik om my te help om die wysieies en style bymekaar te sit, is die woorde heeltemal my eie — geskryf uit lewenslesse en ervarings en met opregte emosie. Vir my gaan dit oor die skep van iets wat werklik kan connect. As selfs net een persoon daar buite kan identifiseer met wat ek hier publiseer, en dit hulle raak soos wat dit my raak en die emosie wat ek daardeur kan uitbeeld, dan het dit sy doel bereik.

Ek skep musiek deur die te gaan krap in my hart waar ek emosies wegsteek vir die res van die wereld - ek gebruik die platform as my "canvas" om te skulder wat diep in my hart en wese aangaan. As ek nie daarmee kan vereenselwig of connect nie, los ek dit eerder. Elke opname is ’n herinnering, ’n gevoel, of ’n oomblik uit my lewe.

Monthly Listeners

1,152

Followers

116

Top Cities

313 listeners
202 listeners
168 listeners
47 listeners
17 listeners

Links

Related Artists

Groepsdruk

Groepsdruk

Jaison Grai

Jaison Grai

Rooibok spore

Rooibok spore

Ligstroom

Ligstroom

Padkaart

Padkaart

Dienkies Geraldine_stapes

Dienkies Geraldine_stapes

Tjommielap

Tjommielap

Snorklag

Snorklag

Melkweg-Kind

Melkweg-Kind

Gatsak Musiek

Gatsak Musiek

SoulH@ven

SoulH@ven

WoofsWorld

WoofsWorld

Skynvlerk

Skynvlerk

SANDVIS

SANDVIS

Vathomsa

Vathomsa

AI Sokkie Family

AI Sokkie Family

DJ Wildehond

DJ Wildehond

Grenslyn

Grenslyn

BoerVibe AI

BoerVibe AI

SkaduWolf

SkaduWolf

Skaapwagter

Skaapwagter

Hartklop Horizon

Hartklop Horizon

SkaduKroon

SkaduKroon

Yolliebeats

Yolliebeats

Trucker Gert

Trucker Gert

Crying Sirens Music Productions

Crying Sirens Music Productions

Wynand Kaltwasser

Wynand Kaltwasser

dj boom

dj boom

Die Veldprofeet

Die Veldprofeet

WITWOLF

WITWOLF

Bosbul Beats

Bosbul Beats