We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.

Data may be outdated

Last updated: 1 month ago — Click refresh to get the latest statistics.

Ons stel aan julle bekend Kuierkoors. Die eerste groep wat ingedoen is onder SPOOK RECORDS. Hulle is hier vir die nuwe generasie & om die musiek genres waarmee jy familiêr is op sy kop te draai. Die naam "Kuierkoors" is vir ons so slim en dit steek onmiddelik net in 'n mens se kop vas wanneer jy dit hoor. Hulle musiek sal sorg dat jy heeltyd sal wil kuier en die hitte wat hulle beats & vibe afgee sal die koors wat diep binne in jou is laat vlam🔥vat. Dis maarnet paar van die simptome wat jy kan verwag wanneer jy na hulle musiek luister. Dis 'n wille🎢rit, maar jy sal elke oomblik daarvan geniet.

Monthly Listeners

6,620

Followers

3,936

Top Cities

2,078 listeners
1,358 listeners
888 listeners
374 listeners
133 listeners

Links

Related Artists

Bevok

Bevok

Lou

Lou

Min-Gespin

Min-Gespin

Frikkie Braaibroodjie

Frikkie Braaibroodjie

BigBen

BigBen

Dotcosa

Dotcosa

Francis Turner

Francis Turner

John James

John James

Wolk Nege

Wolk Nege

Stokstyf Dansorkes

Stokstyf Dansorkes

Big Ben

Big Ben

Anton Myburgh

Anton Myburgh

Duskant Ombliksem

Duskant Ombliksem

Zandri

Zandri

Synth Peter

Synth Peter

Epidemi

Epidemi

GBOY

VAN WEST

VAN WEST

Chris Duvenage

Chris Duvenage

Abby

Abby