Data may be outdated
Last updated: 1 month ago — Click refresh to get the latest statistics.
LOSLIT — Want soms voel jy bietjie los, soms voel jy bietjie lit, en soms moet jy net jou litte los skud!
Hierdie musiek is gebore uit ’n simple idee: maak songs wat óns self graag wil luister. Party is tong-in-die-kie, party vat jou diep in die feels, party laat jou net skud.
Alles word kreatief saamgesit met ’n mix van ons idees en moderne digitale hulpmiddels — ’n bietjie AI-magic hier en daar om die klanke te bou — maar elke song begin by regte stories, regte emosies, en ’n goeie beat.
LOSLIT is vir almal wat net vir ’n oomblik wil wegraak, lag, voel, of net lekker vibe.

Monthly Listeners
33
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
13
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.