This data may be outdated as it has not been updated for a while. You may want to click on the refresh button below.
Data updated on 2025-08-12 14:50:33 UTC
Mionette is dalk jonk, maar met ‘n grimeer- en stileerbesigheid tesame met ‘n groeiende Sosiale Media-handelsmerk wat reeds sterk aan die gang is, betree sy die musiek bedryf sonder enige skete en pyne. Sy is nie net ‘n mooi gesig nie, maar ook ‘n talentvolle sanger, liedjieskrywer, danser en ‘n opkomende mode-ikoon. Terwyl sy Afrikaans met ‘n vars baadjie stileer, is daar geen rede om nie ‘n fan te raak van Mionette en haar musiek nie.
'Bietjie Meer'' nou beskikbaar!
'Bietjie Meer'' nou beskikbaar!
Monthly listeners
3,042
Followers
1,570
Top Cities
-
Johannesburg785 listeners
-
Pretoria688 listeners
-
Cape Town369 listeners
-
Durban113 listeners
-
Gauteng91 listeners