Last updated: 6 days ago
Treffers vir Tannies is ‘n tergende viering van klank, ‘n pastiche van potensiële treffers wat in der waarheid nooit ‘n trefferparade sal sien nie. Dit is ‘n Ode aan radiodramas, sepies en techno. Verwag oomblikke van teerheid, melodrama en oppervlakkige geluk.
MyMyMy se unieke klank staan gewortel in elektronika: ‘n nostalgiese Synth Pop estetika, met ‘n fokus op analoë sintetiseerders se verbysterende diepte. Maar met Treffers vir Tannies word daar ook gedelf in ‘n nuwe klankwereld geinspireeer deur radiodramas, film noir en die eindelose sentimentaliteit van Broadway musicals.

Monthly Listeners
93
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
178
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.