Data may be outdated
Last updated: 3 weeks ago — Click refresh to get the latest statistics.
Otto Klotz bring ’n vars Afrikaanse klank wat draai om eerlikheid, stories en die tipe emosies wat jy nie altyd kan sê nie,maar wel kan sing. Hy skryf musiek uit sy eie lewe: van die stil oomblikke alleen in sy kamer, tot die groot drome wat hy jaag met ’n kitaar en baie wilskrag. Sy songs meng moderne pop elemente met ’n warm country rand.
Otto se musiek vang die gevoel van Namibië se oop paaie, laatnag dinkwerk en die mense wat jou hart lig maak. Dis rou en dit praat direk met almal wat al gewonder het waar hulle eintlik hoort.
Sy volgende vrystelling, “Die lewe wen”, bring iets nog nader aan die hart. Dis ’n storie van twee mense, van gemiste kanse en die verlange om iemand van voor af te leer ken sonder die seer, sonder die verlede. ’n Lied oor hoop, oor wag… en oor die geloof dat liefde steeds sy pad kan vind.

Monthly Listeners
916
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
58
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.
Top Cities
321 listeners
187 listeners
134 listeners
54 listeners
45 listeners