Data may be outdated

Last updated: 2 weeks ago — Click refresh to get the latest statistics.

Skadulyn, voorheen bekend as Pyplyn, is ’n Afrikaanse musikale duo uit Port Elizabeth, Suid-Afrika, bestaande uit Ignus Kritzinger en Dirk Crafford. Die twee het hul musikale wortels gevestig in die klanke van Leonard Cohen, Koos Du Plessis en Simon & Garfunkel – kunstenaars wat bekend is vir hul poëtiese diepgang en introspektiewe lirieke.

Wat as ’n passie vir egte, liriekgedrewe musiek begin het, het vinnig ontwikkel tot ’n missie: om ’n stem te gee aan die stilte wat hulle in hedendaagse Afrikaanse musiek ervaar het. Skadulyn neem sterk standpunt in teen die oppervlakkige gebruik van Engels in Afrikaanse liedjies bloot vir kommersiële aanloklikheid. Hulle is trots om hulself 100% Afrikaans te noem – nie net in taal nie, maar in hart en siel.

As universiteitstudente het hulle hul kitare geneem na enige plek waar iemand sou luister – kroeë, studentesentrums, klein venues – en met tyd het hulle hul plek begin vind in die breër musiektoneel. Hulle was finaliste in die landwye ATKV-liedjieskryfkompetisie en het ook die verhoog gedeel by KKNK, een van Suid-Afrika se voorste kunstefeeste.

Een van die hoogtepunte in hul vroeë loopbaan was om saam te werk en op te tree met die legendariese Stef Kruger, die man agter talle treffers van Suid-Afrikaanse ikoon Dozi.

Skadulyn is nie net ’n musiekgroep nie – hulle is ’n refleksie van ’n generasie wat smag na betekenis. Met donker klanke, eerlike lirieke en ’n liefde vir taal, skep hulle musiek wat bly spook lank na due laaste noot.

Monthly Listeners

1,282

Followers

516

Total Streams

9,347

Top Cities

212 listeners
155 listeners
179 listeners
176 listeners
207 listeners

Links

Related Artists

Nagpols

Nagpols

Eldon Flare

Eldon Flare

Attie

Attie

Grenslyn

Grenslyn

Stemloos

Stemloos

Gatsak Musiek

Gatsak Musiek

Stian Aamodt

Stian Aamodt

Die Eindste

Die Eindste

Mans Met Harte

Mans Met Harte

Pry it Forward

Pry it Forward

PC Vermaak

PC Vermaak

Dixie Brennan

Dixie Brennan

Skobbejakus

Skobbejakus

Luca Noir

Luca Noir

Vexion

Vexion

Thys Nortje

Thys Nortje

Jack Arden

Jack Arden

RAAF

RAAF

Ruben Eloff

Ruben Eloff

SoulH@ven

SoulH@ven

Edward Liebenberg

Edward Liebenberg

VuurVlieg Energie

VuurVlieg Energie

Tydloos

Tydloos

Kaalkeiser

Kaalkeiser

Pieter Marcato

Pieter Marcato

Popular Tracks

15 tracks
1
In Die Donker

In Die Donker

Aug 26, 2025

2,381

streams

2
Die Hawe

Die Hawe

Dec 2, 2025

1,379

streams

3
Skaam Vir Die Stilte

Skaam Vir Die Stilte

Jul 18, 2025

1,238

streams

4
Icarus

Icarus

Jul 12, 2025

1,215

streams

5
Almal Haat Iets In Ons

Almal Haat Iets In Ons

Jul 18, 2025

1,076

streams

6
Die Kanteling

Die Kanteling

Jul 18, 2025

1,049

streams

7
Suster Suster

Suster Suster

Jul 18, 2025

1,009

streams

8
Mompel Dronk Liefde

Mompel Dronk Liefde

Jul 18, 2025

0

streams

9
Vermy Vir My

Vermy Vir My

Jul 18, 2025

0

streams

10
Ou Maat

Ou Maat

Jul 18, 2025

0

streams