We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.
Dis Net Frederick

Artist

Dis Net Frederick

Last updated: 2 days ago

Ek is Dis Net Frederick, ’n ou van Pietersburg wat sokkie in my bloed het. Ek skryf en sing musiek wat jy lekker op kan dans, met ’n mengsel van Pop en Dance, maar altyd met daardie sokkie vibe wat ons almal ken en liefhet.

Ek het grootgeword met sokkie en dit inspireer my om songs te maak wat mense kan laat dans en saamsing. My nuutste song, Hoezit Haai, kom op 8 November uit en dis vir almal wat al ooit moed bymekaargeskraap het om iemand by ’n kuier uit te vra. Ek het dit by Muse Studios opgeneem, en dit was een van daai lekker tye waar als net lekker gevloei het.

Ek bou nou hype vir die release met cool content op Instagram en TikTok. Daar’s ook ’n musiekvideo en liriekvideo wat oppad is, so hou dop!

Monthly Listeners

2,342

Followers

282

Top Cities

524 listeners
426 listeners
388 listeners
74 listeners
48 listeners

Links

Related Artists

Jay Morgan

Jay Morgan

RIEMPIES

RIEMPIES

BigBen

BigBen

Dwayne Griffin

Dwayne Griffin

Ons Stories

Ons Stories

Christiaan Carstens

Christiaan Carstens

MusicVibes

MusicVibes

Rita Li

Rita Li

SkaduWolf

SkaduWolf

Vince

Vince

Veldbrand

Veldbrand

Leroi Heunis

Leroi Heunis

Morra's

Morra's

Pj Du Toit

Pj Du Toit

Veld Klanke

Veld Klanke

Donerweer

Donerweer

Janco Dreyer

Janco Dreyer

Vancoet

Vancoet

SP Pretorius

SP Pretorius

Amarein

Amarein

Joe Diederiks

Joe Diederiks

MP3Mysie

MP3Mysie