Last updated: 3 hours ago
Kersfees Kêrels is die nuwe feestelike musiek-due, wat die fees seisoen ernstig opneem — op die snaakse manier. Die groep bestaan uit Theo, komponis & kunstenaar, en Arri, "n talentvalle komponis, kunstenaar & Producer met 'n fyn oor vir hooks en humor!
Saam skep bulle Kersfees Kêrels; 'n musikale komedie projek wat die vibe, sjarme en kredietkaart van die Suid-Afrikaanse Kersseisoen vier.
Met hul unieke kombinasie van skerp lirieke, moderne produksie en lekker vibe, beplan hulle om elke Desember 'n nuwe nasionale aanhaling te gee.

Monthly Listeners
195
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
7
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.
Top Cities
6 listeners
5 listeners
5 listeners
4 listeners
4 listeners