We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.
Elsje

Artist

Elsje

Last updated: 4 days ago

Elsjé is ʼn 24-jarige blondekop-sangeres en liedjieskrywer van Pretoria.
Sy en haar tweelingbroer, Daniël, werk reeds sedert ‘n jong ouderdom en is hulle al deel van
die familiesakeonderneeming, waar sy vandag ‘n groot rol in die besigheid speel.
Daniël, is ook haar regterhand, asook haar klankman.
Elsjé het aan die Hoërskool Montana in Pretoria gematrikuleer. Ná skool het sy ʼn kursus van
drie jaar voltooi in strategiese besigheidsbestuur.
Haar gesin is baie musikaal en beide haar ouers hou van sing. Van kindsbeen af het Elsjé altyd
naweke om die kampvuur almal vermaak en dit wat naaste was – stoel of tafel was haar
verhoog.
Tydens haar laerskoolloopbaan aan die Laerskool Magalieskruin was sy lid van die skoolkoor
en sodoende al vroeg besef sy wil sing!
Met verskeie talentkompetisies en heelwat toekennings ingeoes het sy nooit opgehou om die
familie te vermaak by al wat ʼn geleentheid is nie.
Elsjé is ʼn avontuurlustige, energieke mens wat borrel met passie. Sy hou daarvan om naweke
die pad met haar 4x4 quad-fiets aan te durf.
Op eie bodem is sy gek oor Nadine, van kleins af was Nadine haar inspirasie in die Afrikaanse-
musiekbedryf. Natuurlik het Monique Steyn se ongelooflike verhoogteenwoordigheid haar ook
aangetrek. Vandag is Demi-Lee Moore nog iemand waarna Elsje opkyk in die musiekbedryf
met haar deursettingsvermoë.

Monthly Listeners

154

Followers

774

Top Cities

618 listeners
486 listeners
409 listeners
118 listeners
64 listeners

Links

Related Artists

Lila Swift

Lila Swift

SJ van Dyk

SJ van Dyk

Emil Paul

Emil Paul

Tiffany Steyn

Tiffany Steyn

Anya Swart

Anya Swart

Alba V

Alba V

Stephan Nel

Stephan Nel

CheraLee

CheraLee

Phillip

Phillip

Valeska Muller

Valeska Muller

Khail West

Khail West

Mirandi

Mirandi

Carlissa

Carlissa

Janke

Janke