Last updated: 3 days ago
Kristi Steyn is op 'n reis om te bewys Afrikaanse musiek is kuns. Stories van liefde en leed en lewe en dood en Hemel en aarde moet vertel word. Afrikaans is nie 'n genre nie, dis 'n taal, Kristi Steyn is hier om al die genres in Afrikaans te vertolk en hulle unieke skatte te ontgin. Sy verteenwoordig die vrouestem en vrouestories op die grootverhoë in Suid-Afrika. Sy is Afrikaans Alternatief.
Afrikaanse alternatiewe musiek is nog altyd kwaad, ons was kwaad vir die regering, kwaad vir die kerk, kwaad vir ons ouers, kwaad vir alles wat lelik en verkeerd was. Versoening het gekom en vergifnis het geskied. Die nuwe generasie van Afrikaanse alternatiewe kunstenaars is kwaad vir die verlies van betekenis in Afrikaanse kuns. Die nuwe generasie staan vir iets. Ons staan vir liefde, ons staan vir geloof in Jesus, ons staan vir verandering, ons staan vir sing oor die dinge wat saak maak. Ons staan vir kuns wat 'n verskil maak. Ons is Opstandig Omstrede.
Onthou al is dit moeite om te bestaan, sal die mooi in die lewe nogsteeds aan ons haak.
Vat 'n kans op die buitengewone.

Monthly Listeners
971
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
260
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.
Top Cities
239 listeners
178 listeners
154 listeners
33 listeners
17 listeners