We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.
Liam Black

Artist

Liam Black

Last updated: 1 day ago

Hey daar! Ek's Liam Black, 'n musikant uit Pretoria wat al 'n paar jaar lank musiek maak. Dit voel eerder soos 'n avontuur as werk. My oom, Jo Black, is my grootste inspirasie en mentor.

Ek is grootgemaak met 'n klomp musiek om my heen, en ek vat bits en stukke van alles wat ek hoor. Alternatief, pop, country, rock - ek hou van almal. Dit gaan nie net oor die klank nie, maar oor die stories wat ek deel en die emosies wat ek probeer vang.

Die verhoog is my happy place. Daar kan ek myself wees en my ding doen. Pretoria se musiek scene is my speelgrond, en ek geniet elke oomblik daarvan. Ja, daar is uitdagings, maar dis deel van die pret. Met my passie vir musiek en 'n bietjie hulp van my familie, weet ek ek is oppad na iets amazing.

Monthly Listeners

87

Followers

123

Top Cities

14 listeners
14 listeners
7 listeners
5 listeners
3 listeners

Links

Related Artists

SJ van Dyk

SJ van Dyk

ALTEREGO

ALTEREGO

Lila Swift

Lila Swift

Nog Meer

Nog Meer

Adriaan Vosloo

Adriaan Vosloo

Lliam Meredith

Lliam Meredith

LOX

LOX

Khail West

Khail West

Tiffany Steyn

Tiffany Steyn

Richann Brüssow

Richann Brüssow

Shaun Nieuwoudt

Shaun Nieuwoudt

Andréa

Andréa

Esmé Fox

Esmé Fox

Jonah

Jonah

Emil Paul

Emil Paul

Anya Swart

Anya Swart

Philip Godfrey

Philip Godfrey

Jan-Mattys

Weskus Dutchess

Weskus Dutchess

Werner Olckers

Werner Olckers

Eon

Eon

Wihan van Wyk

Wihan van Wyk

Eastlynne

Eastlynne

Ramey Short

Ramey Short

Burgerd Botha

Burgerd Botha

CheraLee

CheraLee

Lawrence Herselman

Lawrence Herselman

Marisa

Marisa

Soms n Fantasie

Soms n Fantasie

RNK Duet

RNK Duet

Ghapi

Ghapi