We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.

Last updated: 2 days ago

As jy na die skaam, aantreklike jong man kyk sal jy wonder wat agter sy geheimsinnige glimag skuil. PietFrik is nie ‘n man van vele woorde nie – behalwe as hy sy emosies op papier kan vaspen.

PietFrik is gebore in Springs en het by Laerskool Bredell in tennis uitgeblink waar hy ook later hoofseun was. Sy hoërskoolloopbaan was by Hoërskool Kempton Park en tussen die akademie en sport het hy tyd gemaak om aan die skool se revue deel te neem.
Eers op Universiteit het hy sy ware passie vir die kunste ontdek. As deel van die Universiteit van Pretoria se Vividus Mans daghuis sanggroep is hulle in 2014 as die nasionale wenners gekroon in die ATKV Serenade kompetisie. Geïnspireer en gemotiveer deur die kreatiewe vlam wat in hom aangesteek is, het hy ook as uitruil student sy studies in China voorgesit. Daar by die Nanjing Audit University het hy gereeld in groot konserte opgetree wat aangebied is. Sy hart het wel gehunker na Suid-Afrika en met sy terugkeer doen hy sy honeurs in Interne Oudit.

Wanneer hy nie oudit prosesse van maatskappye moet fynkam nie, tree hy graag by teaters, troues en kerke op.

Monthly Listeners

893

Followers

600

Top Cities

28 listeners
25 listeners
23 listeners
11 listeners
6 listeners

Links

Related Artists

Phillip

Phillip

Legkaart

Legkaart

Anya Swart

Anya Swart

Emil Paul

Emil Paul

Rohan Davis

Rohan Davis

Legkaart

Legkaart

SJ van Dyk

SJ van Dyk

Kwagga Bees

Kwagga Bees

Stephan Nel

Stephan Nel

Khail West

Khail West

LOX

LOX

Jan-Mattys

Jonah

Jonah

Shaun Nieuwoudt

Shaun Nieuwoudt