Last updated: 1 day ago
MILLENNIUM
Die broers Hendré ( Sanger) en Morné Baard(Bass Kitaar) , Ruan van Niekerk (Dromme) en Leo Zondagh (Elektriese kitaar) is die lede van die Afrikaanse Rockgroep “MILLENNIUM”
Millennium se klank is uniek in sy genre en dit is duidelik dat hy ‘n verskeidenheid kontemporêre -rock-invloede integreer om ‘n aangrypende melodie en kragtige komposisies te skep. Millennium verken in sy lirieke ‘n wye verskeidenheid temas en emosies wat wissel van hartseer,vreugde ,krag,liefde en geluk tot vreedsaamheid.
Een van hul hoogtepunte was om saam met Koos Kombuis aan hul enkelsnit “Hoer in beton” te werk en saam met hom op te tree. Millennium se visie is om eie aan hul moedertaal weer Afrikaanse Rock terug te bring in die plaaslike musiek bedryf.
Een van die eienskappe wat hul onderskei is hul sterk band met hul ondersteuners en gehoor
Hul eerste album EWIGHEID is in 2021 vrygestel gevolg deur die tweede album DEURBRAAK in 2024.
Die toekoms is helder vir Millennium met nuwe projekte ,samewerkings geleenthede en musiek op die horison.
https://millenniumband.co.za/

Monthly Listeners
17,164
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
1,755
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.
Total Streams
1.0 million
Total Streams History
Track the evolution of total streams over the last 28 days. This data is calculated from all tracks listed in the artist's discography.
Top Cities
3,860 listeners
3,035 listeners
2,723 listeners
592 listeners
350 listeners