We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.
John Rock Prophet

Artist

John Rock Prophet

Data may be outdated

Last updated: 1 month ago — Click refresh to get the latest statistics.

Gebore in Windhoek (Namibia) in '84 het John Rock Prophet sy eerste kitaar in laerskool verdien na sy pa hom gesê het, “Wanneer jy jou eerste lied kan speel, koop ek jou n kitaar". Hy het op n 12 jarige ouderdom sy vriend se kitaar geleen en heel aand geoefen. Na hy sy aangepaste weergawe van Suikerbos vir sy pa die volgende oggend voorlê is hy en sy pa in hulle rooi Ford Cortina oppad musiek winkel toe. Hy het begin skryf en sy talent en honger was onmisbaar. Sy nuutste Album "Verhoogde Standaarde" is testament van die nostalgie in hierdie jong man... Dit is nuut, dit is oud, dit is Afrikaans en dit is hier.

Monthly Listeners

59,542

Followers

9,656

Top Cities

14,526 listeners
12,433 listeners
10,173 listeners
2,873 listeners
1,687 listeners

Links