We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.
Shan Read

Artist

Shan Read

Last updated: 2 hours ago

Shan, wat sy musiekreis op 13-jarige ouderdom begin het, het jare lank saam met van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf gewerk, insluitend Theuns Jordaan, Ricus Nel, Ampie, Liezel Pieters en Franja du Plessis. Na sewe jaar as Ricus Nel se akoestiese kitaarspeler en ‘n loopbaan agter die skerms by Afrikaans is Groot, Innibos, Krone, Noot vir Noot en meer, het hy besluit om sy eie storie te vertel – en dit begin met Spreek Jou Vry.
Die liedjie dra ‘n persoonlike en universele boodskap oor selfvergifnis en bevryding van die verlede. “‘Ek het al baie foute gemaak en was nooit bang om kanse te vat nie. Maar ek het besef dat Jesus ons reeds vergewe het – ons moet leer om onsself ook vry te spreek,’” sê Shan oor die inspirasie agter die lirieke.
Shan se musiekvideo vir Spreek Jou Vry beloof om sy emosionele reis in die ateljee vas te vang en visueel die kernboodskap van die liedjie te versterk.
Met ‘n ryk geskiedenis in die musiekbedryf en ‘n storie wat beide rou en inspirerend is, is Shan Read gereed om sy merk te maak as ‘n solo-kunstenaar.
Moenie hierdie mylpaal misloop nie

Monthly Listeners

58

Followers

46

Top Cities

297 listeners
287 listeners
207 listeners
38 listeners
29 listeners

Links

Related Artists

ROUX

ROUX

Danielle van Niekerk

Doane Smith

Doane Smith

Francois Joubert

Francois Joubert

Ons

Ons

Vancoet

Vancoet

Melissa Jane

Melissa Jane

Renaldo

Renaldo

Marius Willemse

Marius Willemse

RIAN STRYDOM

RIAN STRYDOM

MusicVibes

MusicVibes

Skynvlerk

Skynvlerk

Jay Morgan

Jay Morgan

Veldbrand

Veldbrand

Bobby

Bobby

AI Sokkie Family

AI Sokkie Family

Wildebees Brandewyn Vriende

Wildebees Brandewyn Vriende

Heart Soundz

Heart Soundz

Morné van der Sandt

Morné van der Sandt

PJ Moll

PJ Moll

Sturgeon

Sturgeon

Chereé

Chereé

Scrappy CoCo

Scrappy CoCo

Pj Du Toit

Pj Du Toit

Janco Dreyer

Janco Dreyer

Brandon Miles

Brandon Miles

SkaduWolf

SkaduWolf

Pieter Marcato

Pieter Marcato

Demarie

Demarie