Last updated: 14 hours ago
Sing-sing superslim!
Die Tjominis is geskep vir elke mini-maatjie (elke tjommie wat nog mini is.) Vandaar Tjomini en word uitgespreek "Tjô-mie-nie"
Die Tjominis is geskep deur 'n Mamma vir ander Mammas en geinspireer deur 'n krulkoppie poppie en klein karnallie om die kleinspan te laat klim-bollemakiesie-spring op die maat van musiek
Suid-Afrikaanse aktrise & sangeres Sorina is die stigter van die Tjominis en saam haar eie twee kinders, huppel sy kaalvoet saam die kleinspan met musiek, stories en liedjies wat opvoedkundig, modern en lekker is terwyl hulle vrolik sing vir die Koning en aan Hom al die hulde bring
Besoek www.tjominis.co.za vir meer inligting.

Monthly Listeners
65
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
165
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.