We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.

Last updated: 5 hours ago

Vanilla is nie net ‘n geur nie, maar 4 vuurwarm manne wat deel vorm van dié voel-goed-pop-rock groep van die Noordelike voorstede in Kaapstad. Die groep bestaan uit Jaen-Pierre Dowling (Bass), Francois Keyser (Drommer), Tyan Odendal en Xander Stander beide op stemme en kitaar. Die woord ‘Vanilla’ verwys gewoonlik na iets normaal of neutraal, maar heeltemal die teenoorgestelde waarna die groep strewe. Die 4 manne se boodskap behels hoofsaaklik rondom goeie energie, om ‘n goeie tyd te ervaar en om ‘n positiewe uitkyk op die lewe te rig.

Monthly Listeners

760

Followers

546

Top Cities

181 listeners
170 listeners
123 listeners
20 listeners
17 listeners

Social Media

Related Artists

Rowen

Rowen

Legkaart

Legkaart

Hammie

Hammie

Big Ben

Big Ben

Ichnus

Ichnus

Uli van Wyk

Uli van Wyk

Dans Dans Lisa

Dans Dans Lisa

Imke

Imke

Dehan Marais

Dehan Marais

Marzanne

Marzanne

Martin Bester

Martin Bester

Daniel Mitton

Daniel Mitton

Douvoordag

Douvoordag

Ricky Faber

Ricky Faber

1925 Band

1925 Band