We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.

Last updated: 8 hours ago

Ons posisioneer onsself as Alternatiewe Pop-musiek waar ons met teenoorgestelde genres harmoniseer om ons Alter Ego uit te leef. Daar is baie invloede; 90’s akoestiese Pop sensitiwiteite gemeng met 80's-era EDM en donker distortion. Die inleiding trek jou in en kul jou, maar dan verpletter die chorus se reuse mineur jou voorafbepaalde verwagtinge.

Darren & Justin onder andere ook renjaers en mens kan nie help om te dink hulle spoedvraat-neigings het bygedrae tot die gees van hierdie bittersoet liefdeslied nie. Alter Ego skep daai nostalgiese gevoel van ’n slomo sonsondergang by ’n musiekfees of silhouette by die strandvuur. “Die klank van my hartsverlange”. Inderdaad.

Monthly Listeners

1,068

Followers

1,377

Top Cities

287 listeners
219 listeners
209 listeners
55 listeners
21 listeners

Social Media

Related Artists

Ruan Jordaan

Ruan Jordaan

Legkaart

Legkaart

1925 Band

1925 Band

William Wolf

William Wolf

Martin Bester

Martin Bester

Vaughan Gardiner

Vaughan Gardiner

Robert Bolton

Robert Bolton

Marzanne

Marzanne

Imke

Imke

Die Vosperd Brigade

Die Vosperd Brigade

Jako Meyer

Jako Meyer

Izak Davel

Izak Davel

Jemma Catherine

Jemma Catherine

Sharoney

Sharoney

Julanie J

Julanie J

Mionette

Mionette

Jemma Catherine

Jemma Catherine

Simoné Roets

Simoné Roets

Kirsten Richard

Kirsten Richard

Wilha

Wilha

Anrich

Anrich

Michelle Mountjoy

Michelle Mountjoy

John James

John James

Skemer

Skemer

Emil Paul

Emil Paul

Albert de Wet

Albert de Wet

Uli van Wyk

Uli van Wyk

Saarkie

Saarkie

Burre Burger

Burre Burger

Stiaan Reynierse

Stiaan Reynierse

Chris Duvenage

Chris Duvenage

Big Ben

Big Ben