Last updated: 5 days ago
Richelle Grant is gebore om Jesus Christus se naam te verkondig deur musiek, kuns en aanbidding. Elke lied wat deur haar pen gevorm is, het diepe hartsbetekenis en heling vir die siel.
'N hart wat soekend is na dieper musiek met betekenis kan saam hierdie Rustenburger die Radikale Ritme van God se liefde ontdek.
Sy is getroud en het twee pragtige kinders. Sy is ook 'n aanbiddingsleier by 'n gemeente in Rustenburg en is daar baie gelukkig.
Haar hart is om ander die liefde van Jesus te laat ervaar.

Monthly Listeners
727
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
1,229
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.
Top Cities
316 listeners
281 listeners
205 listeners
55 listeners
32 listeners