Last updated: 4 hours ago
Refentse het begin naam maak in die Afrikaanse musiekbedryf na ‘n video van hom op sosiale media gelaai is, waar hy voor sy huis staan en sing het met ‘n kitaar. Die video gaan oornag viral en laat almal regop sit en vir meer vra. Eers wys Refentse hoe mooi hy ander mense se Afrikaanse treffers kan sing en sy debuut album wen ‘n SAMA toekenning vir Topverkoper van die Jaar! Dan verras hy verder deur sy eie liedjies te skryf wat die charts oorneem. Natuurlik is daar nou ‘n ry Goue- en Platinum Toekennings wat aan sy mure hang.
Refentse was stil die afgelope tyd terwyl hy ‘n bondeltjie vreugde in die wêreld verwelkom het. Maar nou is hy volstoom terug en verwelkom vir “Nykie”. LUISTER NOU!
Refentse was stil die afgelope tyd terwyl hy ‘n bondeltjie vreugde in die wêreld verwelkom het. Maar nou is hy volstoom terug en verwelkom vir “Nykie”. LUISTER NOU!
Monthly Listeners
172,336
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
126,202
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.
Top Cities
42,765 listeners
38,076 listeners
28,119 listeners
9,175 listeners
3,675 listeners