Data may be outdated
Last updated: 1 month ago — Click refresh to get the latest statistics.
<a href="spotify:artist:68BEr1czs88WHBlzZA25DA" data-name="Deon Groot">Deon Groot</a> Dié sanger vanuit Namakwaland bied 'n verskeidenheid van klanke wat elkeen deel maak van sy storieverteller genre en word hy beskou as n kortverhaal storieverteller.
Uniek is sy “bluegrass, Modern Country, pop-rock klanke wat die oor betower met sy sterk stem.
Tans kan sy klanke gevind word in AFRIKAANS NUUT 2025 en so ook DEON GROOT MUSIEK. Deon se lirieke, musiek is uniek tot die afrikaanse bedryf en is een van die mees energieke optredes wat Suid-Afrika nog gesien het. Sy klanke spreek boekdele van n styl wat stelselmatig sy rus in mense harte vind.
Kyk uit vir sy Splinternuwe treffers wat op die album gaan verskyn saam VONK musiek 2025 in die vorm van "DANS IN AFRIKAANS", "DIE EEN", "plek in my hart", "VAT HAAR HUIS TOE", "soetgeur" en "OLYFIE".

Monthly Listeners
113,034
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
46,307
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.
Top Cities
32,414 listeners
23,569 listeners
21,568 listeners
6,324 listeners
2,518 listeners