We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.

Data may be outdated

Last updated: 1 month ago — Click refresh to get the latest statistics.

Die Kontrak was verseker een van die jaar se TV-hoogtepunte en alhoewel daar net een wenner kon wees is die naas wenner, Ivan Roux, “‘n Ster in sy eie reg”- vertel Arnold Coleske, grootbaas van Coleske Artists.
Dié pop-sanger van Centurion is van die begin van die kompetisie ‘n gunstelinge onder die publiek. Sy talent, persoonlikheid en liefde vir sy kinders het hom diep in die harte van Afrikaanse mense laat kruip. Dan praat ons nie eens van sy ‘looks’ nie, wat die meisies se knieë behoorlik lam het.
Tenspyte van die feit dat Ivan Roux nie Die Kontrak gewen het nie, het Coleske Artists ongetwyfeld sy ster-kwalitiete raakgesien en steeds vir hom ‘n album uitgereik. Dié album bevat 10 snitte waarvan 54 5de straat, Vier Seisoene en Kinders Van Die Wind deel van die CD uitmaak. Vier van die snitte op die album is oorspronklike liedjies, deur Johan Oberholzer geskryf, wat die treffer-titelsnit, Daai Ding, insluit.

Monthly Listeners

139,675

Followers

55,147

Top Cities

40,778 listeners
29,467 listeners
26,609 listeners
8,067 listeners
3,064 listeners

Links