Last updated: 6 days ago
Zaan Sonnekus is ’n Suid-Afrikaanse musikant, liedjieskrywer en sanger van Bloemfontein in die Vrystaat. Hy was reeds vanaf sy tiende verjaardag, toe hy sy eerste kitaar gekry het, versot op musiek en vasberade om van sy droom ’n realiteit te maak.
Die kunstenaar se eerlike, aangrypende musiek en unieke klank het hom die afgelope paar jaar ’n gewilde keuse gemaak onder jonger gehore by feeste en funksies en hy het reeds openingsvertonings vir verskeie groot name gedoen, waaronder Francois van Coke, Spoegwolf en Jack Parow.
Musiek met betekenis is vir hom ’n groot inspirasie en groepe soos Green Day, Muse, John Mayer, Kaleo, Yungblud en Kings of Leon het almal ’n invloed gehad op sy eie musiekstyl. Hy sal ook nog eendag graag saam met kunstenaars soos Jan Blohm, Karen Zoid, Die Heuwels Fantasties, Tasché en Spoegwolf in die ateljee wil werk.Sy musiek kan beskryf word as alternatiewe rock, met ’n sielvolle aanslag en liedjieskryf is ook sy manier om woede en pyn te verwerk. Daarom is elke projek waaraan hy werk vir hom baie diep en persoonlik.
Zaan se hooffokus was nog altyd om sy stories en ervaringe op ’n kragtige en eerlike manier te deel en die harte van luisteraars regoor die wêreld te raak met sy musiek, ten spyte van die moeilike tye in sy lewe.

Monthly Listeners
119,696
Monthly Listeners History
Track the evolution of monthly listeners over the last 28 days.
Followers
22,308
Followers History
Track the evolution of followers over the last 28 days.
Total Streams
4.9 million
Total Streams History
Track the evolution of total streams over the last 28 days. This data is calculated from all tracks listed in the artist's discography.
Top Cities
41,571 listeners
30,861 listeners
20,482 listeners
5,776 listeners
2,377 listeners