We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.

Data may be outdated

Last updated: 1 week ago — Click refresh to get the latest statistics.

Elandre het op 19 die klein-kusdorp van Despatch verlaat vir teaterskool in Kaapstad. Dit was slegs ’n paar jaar na sy ontmoeting met Kaapstad wat sy fyn waarneming en lewenslange liefde vir die verhoog, goed te hande sou kom. In 2016, het sy weghardloop-video weergawe van Bruce Springsteen se; Tougher Than The Rest, vir hom sy eerste platekontrak in die sak gebring.

Sy skrywersvernuf was luid ten toon gestel met sy debuutalbum, Kleindorp-Dromer: wat goue status oorskry het binne slegs drie maande. Dit was triomfantlik opgevolg met die multiplatinum album, Boomhuis. ’n Kinderlike obsessie met die visuele kunste het lewe gevind in ’n jarelange samewerking met video vervaardiger, Christian Wolf. Oor vier albums het hulle al menige video treffers saam geskep: Vuur op Die Water, Tussen Die Lakens, en Woorde uit Jou Mond; tot die Europop album Rugsak se: Waar Die Wind My Waai, en Binne & Buite. En mees onlangs: Asseblief.

Afgeronde veelsydigheid gekombineer met ’n eerlike kustelike kalmte. Na slegs ’n paar jaar het hy tussen ateljee en verhoog getroue ondersteuning onder Afrikaanse luisteraars vergader met sy kenmerkende stem en vars uinieke pop persperktief. Sy katalogus vertoon Afrikaanse musiek gekleë in ’n reeks nuwe uitrustings; nostalgies vooruitstrewend met elke nuwe snit.

Estetika is ’n volwaardelike terugkeer vir Elandré, met twee van sy enkelsnitte, wat alreeds goue status bekleë. Dié album is ’n romantiese terugrit na 2000’s motorhuis-Ruk-en-Rol en MK-Mania.

Monthly Listeners

168,721

Followers

216,619

Total Streams

49.7 million

Top Cities

44,448 listeners
27,931 listeners
29,528 listeners
6,623 listeners
3,173 listeners

Links

Popular Tracks

114 tracks
1
Vuur Op Die Water

Vuur Op Die Water

Mar 22, 2019

9.3 million

streams

2
Woorde Uit Jou Mond

Woorde Uit Jou Mond

Apr 19, 2019

4.5 million

streams

3
Tougher Than The Rest

Tougher Than The Rest

Sep 1, 2017

3.8 million

streams

4
Asseblief

Asseblief

Oct 13, 2023

3.7 million

streams

5
Die Lyn

Die Lyn

Sep 1, 2017

3.0 million

streams

6
Hand Aan Hand

Hand Aan Hand

Apr 1, 2022

2.9 million

streams

7
Honderd Duisend Maal

Honderd Duisend Maal

Sep 1, 2017

2.2 million

streams

8
Tussen Die Lakens

Tussen Die Lakens

Apr 19, 2019

2.2 million

streams

9
Binne & Buite

Binne & Buite

Feb 26, 2021

2.0 million

streams

10
Lieflik

Lieflik

Aug 5, 2022

1.9 million

streams