Music Metrics Vault

Jay

This data may be outdated as it has not been updated for a while. You may want to click on the refresh button below.

Data updated on 2025-08-06 21:52:47 UTC
Dis al tien jaar sedert hy sy eerste solo album uitgereik het (Solo in 2010) en byna elke uitreiking spog met platinumstatus vir verkope.

Sedert hy in 2010 op sy eie paadjie vertrek het, eggo JAY se rekordsukses, ná Eden, in elke projek wat hy aanpak. Of dit nou die indrukwekkende versameling duette met Lianie May is, of die polsende ritmes, stemkwaliteit en bindende lirieke van sy eie materiaal, JAY se perfekte balans van melodie en liriek waarborg weereens sukses, snit vir snit.

Hy is tans besig met opnames vir splinternuwe musiek wat vroeg 2020 bekendgestel word na die duet versamelalbum met Lianie May, Beste van J&L 2018 die rakke getref het.
Sy musiek is ook nou digitaal op iTunes en vir streaming op JOOX beskikbaar. Internetsukses met meer as 6 miljoen kyke vir Lê Bietjie Langer asook 2,7 miljoen kyke vir So Lank Sal Ek jou Liefhe en ‘n allemintige 8 miljoen kyke vir Da Vat Hy bewys dat hy die partytjiekoning in Afrikaans bly.

Met talle SAMA en Huisgenoot Tempo toekennings asook vyf platinum en drie dubbelplatinum CD’s agter sy naam, hou JAY duidelik van goeie geselskap. Beide sy eerste solo-albums en Bonnie En Clyde het meer as 40 000 eksemplare verkoop binne weke ná vrystelling.

Of dit nou 2011 se rol as Jakes in die trefferfilm Platteland, sy marathon 14-jaar loopbaan met Eden, of sy vele suksesse in die loop van die laaste ses vollengte albums en DVD-vrystellings is, JAY het sy naam verleen aan platinum, en in meeste gevalle, dubbel-platinum treffers.

Genres

: afrikaans

Total plays

50.3 million
Updated on 2025-08-06

Monthly listeners

189,744

Followers

141,293

Top Cities

  1. South Africa
    Johannesburg
    54,544 listeners
  2. South Africa
    Pretoria
    41,768 listeners
  3. South Africa
    Cape Town
    33,263 listeners
  4. South Africa
    Durban
    10,031 listeners
  5. South Africa
    Gauteng
    9,231 listeners

Related artists

Lianie May
Lianie May
Leah
Leah
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
FATMAN
FATMAN
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Snotkop
Snotkop
Bok Van Blerk
Bok Van Blerk
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Appel
Appel
Ricus Nel
Ricus Nel
Eden
Eden
Eloff
Eloff
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Bobby Van Jaarsveld
Bobby Van Jaarsveld
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Danny Smoke
Danny Smoke
Juan Boucher
Juan Boucher
Refentse
Refentse
Elandré
Elandré

Most popular tracks

Track Plays Duration Release date
Rowwe Bliksem
Rowwe Bliksem
7,627,827 3:04 2022-01-28
Die Land
Die Land
5,526,062 3:52 2019-09-06
Da Vat Hy
Da Vat Hy
4,909,296 3:14 2020-06-19
Naweeklyfie
Naweeklyfie
3,929,949 3:05 2014-05-14
Bonnie & Clyde
Bonnie & Clyde
3,045,563 3:26 2014-05-14
Bonnie En Clyde
Bonnie En Clyde
3,045,563 3:26 2020-06-19
Stoutgat
Stoutgat
2,939,956 3:11 2023-06-16
Ons Sal Self
Ons Sal Self
2,837,315 3:28 2020-10-07
My Volgende Fout
My Volgende Fout
2,399,830 3:33 2021-11-05
Lê Bietjie Langer
Lê Bietjie Langer
2,330,554 3:23 2017-11-03
Te Veel
Te Veel
1,439,629 3:22 2020-12-11
In A Moment Like This
In A Moment Like This
1,250,377 3:04 2020-04-24
Vir Liefde
Vir Liefde
1,202,299 3:20 2021-02-24
Sou Vir Jou
Sou Vir Jou
797,628 2:59 2024-06-28
Dis Hoe Ons Rol
Dis Hoe Ons Rol
768,073 3:09 2013-04-30
So Lank Sal Ek Jou Liefhê
So Lank Sal Ek Jou Liefhê
765,918 3:20 2017-11-03
You're My First Love
You're My First Love
555,071 3:30 2020-04-24
Lank Lewe Die Liefde (feat. Jay)
Lank Lewe Die Liefde (feat. Jay)
498,779 3:18 2011-02-13
Is Ek Nie Die Een
Is Ek Nie Die Een
484,678 3:22 2010-07-13
Melanie
Melanie
455,802 3:30 2010-07-13
Ry Hom Soos 'n Rental
Ry Hom Soos 'n Rental
438,370 2:47 2020-04-17
Toe Stop My Hart
Toe Stop My Hart
344,345 3:47 2010-07-13
Twee
Twee
338,624 3:10 2013-04-30
Obsessie
Obsessie
291,223 3:18 2013-04-30
Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê
Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê
192,474 3:51 2017-11-03
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans
173,689 2:54 2017-11-03
Dans Die Vlamme Dood
Dans Die Vlamme Dood
151,600 2:54 2025-06-06
Benoni
Benoni
145,884 3:56 2017-11-03
Rug Teen Die Muur
Rug Teen Die Muur
140,930 3:07 2020-04-24
Call my Name (feat. Jay)
Call my Name (feat. Jay)
108,199 3:38 2011-02-13
Lay Down Beside Me (feat. Jay)
Lay Down Beside Me (feat. Jay)
106,732 3:46 2011-02-13
Suinig
Suinig
96,637 3:13 2017-11-03
Halwe Beker
Halwe Beker
72,325 3:58 2013-04-30
Kan Nie Sonder Jou Nie
Kan Nie Sonder Jou Nie
57,416 3:23 2010-07-13
Bulle, Bring Die Beker Huistoe
Bulle, Bring Die Beker Huistoe
55,858 3:30 2013-04-30
Die Land (feat. Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld & Jay) - Live at MMG Productions
Die Land (feat. Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld & Jay) - Live at MMG Productions
48,259 3:54 2020-09-04
So Laat Liefde Jou Voel
So Laat Liefde Jou Voel
41,457 3:12 2017-11-03
Bly by My
Bly by My
38,787 3:38 2017-11-03
Suurstof
Suurstof
37,229 3:44 2017-11-03
Hou Vas
Hou Vas
34,360 3:23 2013-04-30
Sy Het Dit
Sy Het Dit
32,929 3:15 2013-04-30
Baie Van My Vir Net 'N Bietjie Van Jou
Baie Van My Vir Net 'N Bietjie Van Jou
29,534 3:43 2010-07-13
Sexy Als Ik Dans
Sexy Als Ik Dans
27,445 3:33 2017-11-03
Soms Sien Jy My
Soms Sien Jy My
27,370 4:20 2010-07-13
As Ek Val
As Ek Val
26,276 3:04 2013-04-30
Afrikaans is Groot (Opening 2023) - Live
Afrikaans is Groot (Opening 2023) - Live
23,823 4:40 2024-03-01
Hier in My Hart
Hier in My Hart
23,743 3:50 2010-07-13
My Hart Wil Jou Nie Los Nie
My Hart Wil Jou Nie Los Nie
22,477 3:56 2010-07-13
Vir nou
Vir nou
22,458 3:39 2017-11-03
Sal Ons Ooit Weer Kan Slaap
Sal Ons Ooit Weer Kan Slaap
22,017 3:48 2013-04-30
Superhero - Live
Superhero - Live
21,506 3:34 2020-07-24
Iewers
Iewers
18,511 2:50 2010-07-13
Afrikaans is Groot (Finale 2023) - Live
Afrikaans is Groot (Finale 2023) - Live
17,920 1:50 2024-03-01
Waar Is Jy Nou
Waar Is Jy Nou
16,396 3:00 2013-04-30
Gee My
Gee My
15,701 2:48 2013-04-30
54 5de Straat - Live
54 5de Straat - Live
15,217 3:02 2020-07-24
Ons Vir Jou Suid-Afrika - Live
Ons Vir Jou Suid-Afrika - Live
14,347 1:42 2024-03-01
Dirty Dancing - Live
Dirty Dancing - Live
13,915 3:12 2020-07-24
Knieë Lam - Live
Knieë Lam - Live
13,407 3:22 2020-07-24
Stoutgat - Live
Stoutgat - Live
12,996 3:12 2024-03-01
Jy't Gese
Jy't Gese
12,924 4:04 2010-07-13
Lyf Teen Lyf - Live
Lyf Teen Lyf - Live
11,956 3:50 2020-07-24
Naweek Lyfie - Live
Naweek Lyfie - Live
11,783 1:23 2024-03-01
Pad Terug Huis Toe
Pad Terug Huis Toe
9,302 3:08 2010-07-13
Hurt So Good - Live
Hurt So Good - Live
8,300 3:31 2020-07-24
Naweeklyfie - Live
Naweeklyfie - Live
7,505 2:44 2020-07-24
Beds Are Burning - Live
Beds Are Burning - Live
6,707 4:11 2020-07-24
Kiss A Girl
Kiss A Girl
5,861 3:47 2010-07-13
Melanie - Live
Melanie - Live
5,760 3:24 2020-07-24
Hustlas
Hustlas
5,676 3:04 2023-12-20
Superstar
Superstar
5,444 3:52 2021-09-24
Lê Bietjie Langer - Live
Lê Bietjie Langer - Live
4,657 3:19 2020-07-24
Dis Hoe Ons Rol - Live
Dis Hoe Ons Rol - Live
4,552 3:10 2020-07-24
Ry Hom Soos 'n Rental - Live
Ry Hom Soos 'n Rental - Live
3,961 2:45 2020-07-24
Da Vat Hy - Live
Da Vat Hy - Live
3,665 3:08 2020-07-24
The Dash (feat. Jay)
The Dash (feat. Jay)
3,174 2:23 2023-04-29
10 Toes (feat. Jay)
10 Toes (feat. Jay)
< 1000 2:10 2022-09-09
Wont Do
Wont Do
< 1000 2:30 2022-10-31
Slide Out The Way (feat. Jay)
Slide Out The Way (feat. Jay)
< 1000 2:17 2023-02-05
Do The Wasp
Do The Wasp
< 1000 4:20 2022-06-03
Dont Trust
Dont Trust
< 1000 3:02 2022-07-27
Not A Rapper
Not A Rapper
< 1000 2:05 2023-05-14
The Blue Print
The Blue Print
< 1000 4:40 2022-08-05
Party Bags
Party Bags
< 1000 3:23 2024-06-30
ATITTUDE
ATITTUDE
< 1000 2:54 2023-06-19
How You Wanna Live (feat. Jay)
How You Wanna Live (feat. Jay)
< 1000 2:37 2025-07-18

New releases

Dans Die Vlamme Dood
Dans Die Vlamme Dood
2025-06-06
[Warner Music Africa]
Sou Vir Jou
Sou Vir Jou
2024-06-28
[Warner Music Africa]
Stoutgat
Stoutgat
2023-06-16
[Warner Music Africa]
Not A Rapper
Not A Rapper
2023-05-14
[Jay_]
Rowwe Bliksem
Rowwe Bliksem
2022-01-28
[WM South Africa]
My Volgende Fout
My Volgende Fout
2021-11-05
[WM South Africa]
Te Veel
Te Veel
2020-12-11
[WM South Africa]
Potjie is Groot Inbly Konsert (Live)
Potjie is Groot Inbly Konsert (Live)
2020-07-24
[WM South Africa]
Ry Hom Soos 'n Rental
Ry Hom Soos 'n Rental
2020-04-17
[WM South Africa]
So Lank Sal Ek Jou Liefhê
So Lank Sal Ek Jou Liefhê
2017-11-03
[WM South Africa]
#Dis Hoe Ons Rol
#Dis Hoe Ons Rol
2013-04-30
[WM South Africa]
Solo
Solo
2010-07-13
[WM South Africa]