Irene-Louise Van Wyk

Artist

Irene-Louise Van Wyk

Data may be outdated

Last updated: 1 month ago — Click refresh to get the latest statistics.

Irene-Louise van Wyk is #StoutVir… ‘n trefferparade-dansnommer en volgepakte vertonings regoor Suid-Afrika met haar verskeie nommer 1-treffers wat ‘Tekkies Brand’ insluit. Haar musiek lei aanhangers onmiddelik na die dansvloer met polsende ritmes, sterk lirieke en kragtige stem. Irene-Louise van Wyk is ook ‘n suksesvolle besigheidseienaar en Mamma as sy nie op die verhoog is nie.

“Sal Jy Wil Jy” verslaaf raak aan Irene-Louise se nuwe enkelsnit?
Die lied dra ’n intense, maar speelse liefdestema: ’n rou begeerte om naby te wees, die erkenning dat iemand “alles, alles” is - en die smagting om te vra: “Sal jy, wil jy, bly vanaand?” Met aansteeklike hooks, energieke produksie en Irene-Louise se kenmerkende warms stem, is “Sal Jy Wil Jy” perfek vir jou speellys, veral by ‘n braai of op die dansvloer. Die liedjie is geskryf deur Roux Cloete en vervaardig deur deur Dirk van Niekerk. Dus is daar geen twyfel dat hierdie liedjie hoog op die ranglyste sal pronk nie.

SAL JY WIL JY | LUISTER NOU!

Monthly Listeners

118,243

Followers

92,782

Total Streams

30.6 million

Top Cities

34,750 listeners
18,873 listeners
23,856 listeners
5,830 listeners
2,570 listeners

Links

Popular Tracks

43 tracks
1
Tekkies Brand

Tekkies Brand

Jul 2, 2021

9.7 million

streams

2
My Volgende Fout

My Volgende Fout

Nov 5, 2021

2.7 million

streams

3
Waar Gaan Ons Dans Vanaand?

Waar Gaan Ons Dans Vanaand?

Nov 24, 2023

2.2 million

streams

4
Stout Vir ...

Stout Vir ...

Jun 23, 2023

1.9 million

streams

5
Jy Speel 'n Game Met My

Jy Speel 'n Game Met My

Jul 28, 2017

1.8 million

streams

6
Jan Asseblief

Jan Asseblief

Nov 1, 2024

1.6 million

streams

7
Ek Sê So

Ek Sê So

Dec 23, 2022

1.6 million

streams

8
Shut Up & Soen My

Shut Up & Soen My

Apr 4, 2025

1.5 million

streams

9
Maak 'n Plan

Maak 'n Plan

Mar 18, 2022

1.3 million

streams

10
Kuierleier

Kuierleier

Nov 12, 2021

928,785

streams