We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.

Data may be outdated

Last updated: 1 month ago — Click refresh to get the latest statistics.

Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch–student wat blitsvinning bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit Johnnie Blou en opvolg snitte Geheuverlies en Witblits. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distilleer. Dis minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en ontploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie.

Nuwe song 'COUNTRY PROBEER' is beskikbaar om te luister!

Monthly Listeners

201,305

Followers

145,440

Top Cities

61,193 listeners
44,917 listeners
39,664 listeners
12,274 listeners
4,275 listeners

Links