Last updated: 1 day ago

Kurt Darren se musiek speel kliphard by kuiers, troues en feeste, want dit laat mense goed voel oor die lewe. Geen wonder Kurt Darren het reeds 9 SAMA Toekennings en meer as 12 Platinum- en 22 Goue Toekennings op sy kerfstok. Hy is al sedert die laat 90’s ‘n integrale deel van die Suid-Afrikaanse musieklandskap en top vandag steeds charts regoor SA. Hy’s die Kaptein van Sokkie en staan altyd reg met ‘n nuwe treffer.

Na die massiewe sukses van onlangse treffers “6 7” en “Hop Hop Spinnekop” (PLATINUM), neem Suid-Afrikaanse trefferkunstenaar Kurt Darren aanhangers terug na waar hulle oorspronklik op sy musiek verlief geraak het — die dansvloer.

Langarm en Liefde — Nou beskikbaar!

Monthly Listeners

265,340

Followers

226,592

Total Streams

74.9 million

Top Cities

64,408 listeners
47,747 listeners
42,640 listeners
13,264 listeners
5,203 listeners

Links

Popular Tracks

447 tracks
1
Kaptein

Kaptein

Mar 3, 2008

6.7 million

streams

2
Kaalvoet Sokkie

Kaalvoet Sokkie

May 13, 2016

5.6 million

streams

3
Hop Hop Spinnekop

Hop Hop Spinnekop

Nov 8, 2024

5.1 million

streams

4
Af en Af

Af en Af

Mar 3, 2008

4.4 million

streams

5
Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan

Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan

Mar 11, 2003

3.7 million

streams

6
Bloubergstrand se Sonsak

Bloubergstrand se Sonsak

Mar 3, 2008

3.3 million

streams

7
Meisie Meisie

Meisie Meisie

Nov 15, 2002

2.8 million

streams

8
Rebel En Rats

Rebel En Rats

Nov 1, 2013

2.1 million

streams

9
Dans op die Tafels

Dans op die Tafels

Oct 24, 2014

2.1 million

streams

10
Krone 6 Sokkie Medley

Krone 6 Sokkie Medley

Jun 28, 2019

2.0 million

streams