We are currently migrating our data. We expect the process to take 24 to 48 hours before everything is back to normal.

Data may be outdated

Last updated: 1 month ago — Click refresh to get the latest statistics.

Richann Brussow en René de Klerk het mekaar ontmoet as deelnemers van ‘Boer Soek ‘n Vrou’. Hulle het vinnig agtergekom hulle deel ‘n liefde vir musiek en hulle duo-groep Reën het met hulle eerste treffer ‘Vrystaat Vlaktes’ groot opslae gemaak en baie vinnig ‘n gunsteling geword onder Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers. René het na 3 enkelsnitte die spreekwoordelike leisels aan Nolene Spinks (ook bekend as Spinksie) ooprgegee. Reën se opgewekte duo-treffers is vir vele mense soos plattelandse musiek-medisyne.

Volle EP 'Weer' is nou beskikbaar om te stream

Monthly Listeners

50,954

Followers

35,381

Top Cities

13,013 listeners
11,060 listeners
8,742 listeners
2,623 listeners
1,148 listeners

Links